Eric Bana

Eric Bana
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eric Banadinović
Geboorte 9 Augustus 1968 (1968-08-09)
Nasionaliteit Australies
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Bana (gebore 9 Augustus 1968) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chopper (2000), Troy (2004), Munich (2005), en The Time Traveler's Wife (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy